HIGHLIGHTS OF THE WRSA AUCTION 11 OCTOBER!!

36" Waterbuck bull R1 mill - New SA record
Blue wildebeest cows R36,000 - New SA record
Nyala ewes R65,000
Kudu cows running with 63" bull R30,000
White saddle back blesbuck R5,2 mill
Golden zebra R900,000
Black impala ram sired by saddle back ram R1,5 mill

Wit Blesbokke wat rekord behaal het op ons 30 Aug 2014 veiling, dit het verkoop vir R 22 000.00 elk!!
Die verkoper was The African Butler gewees. Die bosbokke het ook baie goed gedoen, het teen R 30 000.00 elk verkoop.

Image: 
SA Rekord op 30 Augustus Veiling
SA Rekord op 30 Augustus Veiling

Dassies - R 1 600 each

 

Image: 
SA Record 16 August 2014

Rietbuck Male – R 16000.00
Rietbuck Female – R 24 500.000
Impala ewe – R 6250.00

Image: 
SA Record 26 July

Van Toeka tot Nou.....'n Mens besef nie hoe vinnig tyd vlieg nie....Eks vandag ongelooflik nederig en dankbaar as ek kyk na wat Mpatamacha die laaste 6 jaar bereik het. Ek is ook ongelooflik trots as ek dink aan al die harde werk en trane wat in ons Maatskappy in is. Dankie aan al ons kliente wat al die jare so LOJAAL teenoor ons is en IN ONS GLO!!! Dankie aan almal wat deel is van die Mpatamacha span en elke dag die naam en belange van Mpatamacha eerste prioriteit maak! Elkeen van julle is vir ons ongelooflik spesiaal. Brandon, sonder jou sou ons nooit gewees het waar ons is vandag nie. Kliek hier vir meer fotos.....
 

  

 

  

 

Wildboere.com

ALZU

Join us on Facebook

Site Counter

  • Site Counter: 282,623
  • Visitors:
    • Today: 47
    • This month: 1316
    • This year: 44438

Newsletter


WILDLIFE TRANSLOCATION ASSOCIATION

Since March 2004, Mpatamacha has been an active member of the WTA. All vehicles and equipment are inspected yearly by the association and approved in line with the the WTA's stringent standards.

WILDLIFE RANCHING SA

Be Sure to check out our Brand
New Eventieria Wildlife Park.
Our Small bit we do in
Game Conservation.
www.eventieria.co.za

West Dunes Aviation
Professional Game Counting
Please Contact Us for a free Quote.
Lambert:
Cell: [+27] 82 909 0700